Monday, 27 May 2013
Wie is ek?
Hallo lesers,ek is Madeehah Jardien.Ek is 'n 19 jaar oud meisie en ek woon in Kaapstad.Ek is die jongste kind en ook die enigste meisie in my familie.Ek het drie broers wat baie lief is vir my en ek vir hulle.My familie,veral my ouers is die belangrikste mense in my lewe,want hulle is altyd daar vir my.Ek hou daarvan om tyd te spandeer met hulle.My stokperdjies is om uit te gaan saam met my vriende,musiek na te luister en natuurlik dans en ook om fliek te gaan sien.Ek stel belang in baie ander dinge ook soos sport.Ek speel nie sport nie,maar ek geniet dit om te gaan kyk soos sokker en rugby.My gunsteling kos is hoender met geel ruis en hoender pasta.Ek kan dit baie lekker maak en ek stel ook belang in kook.My gunsteling sanger is Justin Bieber en ek hou van al sy musiek.Dit is ek! :)
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment